De Groote Vlakte Boutique Winery
Breedekloof Wine Route Slanghoek Pad, Goudini, Rawsonville
082 977 7797
09:00 - 17:00
R0 - R0
Die plaas De Groote Vlakte is op 3 November 1835 uitgemeet. Die oorspronklike plaas het mettertyd in 'n aantal kleiner plase verdeel wat uiteindelik aan mense buite die Botha-familie verkoop is. In 1930 het Swartrivier, 'n deel van die oorspronklike plaas wat nog in familiebesit was, amper vir die familie verlore gegaan toe dit onder die hamer kom op 'n veiling van die boedel van die huidige eienaar se oupagrootjie. AB se oupa wou baie graag die plaas op die veiling koop, maar het net 'n perd en klere op sy naam gehad. Op die veiling bied sy oupa se neef, "Oom Hendrik Rooibul", aan om te help met 'n lening as hy 'n plaas wil koop. Danksy oom Hendrik kry AB Rossouw nou geleentheid om sedert 1984 wyndruiwe op Swartrivier te verbou, die 6de geslag op die plaas.
Facilities
Schedule
-
Mon
09:00 - 17:00
-
Tue
09:00 - 17:00
-
Wed
09:00 - 17:00
-
Thu
09:00 - 17:00
-
Fri
09:00 - 17:00
-
Sat
09:00 - 01:00
-
Sun
08:00 - 23:00
Featured
Olive Hill Guest House
Olive Hill Guest House, R60 Zoetigheyd Farm Eilandia, Robertson
Montagu Wine and Spirits Co
Rietrivier Cellar, on the R62 between Montagu and Barrydale.
Leave a comment